Friday 7 January 2011

Gelukwensing

Baie geluk met jou verjaarsdag, Tinus. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.



Baie geluk, Carina, met jou verjaarsdag. Mag die nuwe lewensjaar vir jou alles wat mooi is inhou. Geniet die dag.

No comments: