Sunday 9 January 2011

Gelukwensings

Happy birthday to you,
Happy birthday to you,
Happy birthday Chanté,
Happy birthday to you.
Enjoy the day.


Veels geluk, liewe Lizé, omdat jy verjaar. Mag die Here jou seën en nog baie jare spaar. Geniet 'n baie spesiale dag.


Veels geluk met die herdenking van jou geboortedag, Johan. Mag jy in die nuwe lewensjaar toegegooi word met alles wat mooi is in die lewe. Geniet 'n baie spesiale dag. Hoop jy word baie bederf.





Leana van wyk van Etceteras in Carletonville verjaar ook vandag. Baie geluk, Leana. Mag die nuwe lewensjaar net vreugde en geluk inhou. Hoor julle gaan weer 'n bietjie oor die water kuier. Onthou New Zealand is ook oor die water. Die huis staan oop, so julle is welkom. Geniet die dag.
Willie van Niekerk verjaar ook vandag. Baie geluk. Ons wense vir jou is ook 'n baie mooi en geseënde nuwe lewensjaar.

No comments: