Sunday 2 January 2011

Verjaarsdae

Baie geluk met jou verjaarsdag, Thinus. Kan nie glo dat jy vandag al 10 is nie. 'n Nuwe lewensjaar gevul met al die mooi in die lewe word jou toegewens. Geniet die dag.



André Botha verjaar ook vandag. Baie geluk, André. Ook vir jou wens ons alles wat mooi is toe. Geniet ook jou dag.




Dit is vandag ook die verjaarsdag van Marijke Nel. Baie geluk, Ounooi. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.

No comments: