Odélia, Annika en Joanné bederf die verpleeg personeel met 'n lekker sjokolade koek.

Ons moet ook 'n stukkie proe!



Yummy!
Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.




Terwyl ek besig is om op die blog fotos te sit, is Diela in die teater. Sal julle laat weet hoe dit gaan en wat die dokters sê.


By radio Lollipop besig om DJ te speel!


Die fisio help vir die bloedsirkulasie in die arm.

Die arm.

EKG.

Baie geluk met jou verjaarsdag, Piet. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegebid, gevul met alles wat mooi is. Geniet die dag.
Maatjies gemaak in die hospitaal.
Bietjie koorsig en goor.
Die drein in dir elmboog.
Poegaai en uiteindelik rustig aan die slaap.
Die wond word skoongemaak.
Die armpie is maar erg geswel.
Odélia se nuwe kamer in Starship.
Die uitsig oor die hawe.
Ons sal nou meer gereeld nuus en fotos kan opsit.