Sunday 14 October 2007

Welkom in die wêreld, Simoné


Baie geluk, Kobus en Liza van Wyk, met die nuwe toevoeging tot julle gesin.
Simoné is die 3de Oktober gebore en dit gaan baie goed met ma en dogter.
Mag sy vir julle baie vreugde bring.
Kan net dink hoe ousus, Karla, nou lekker gaan speel.
Baie liefde van almal hier uit NZ

No comments: