Saturday 6 October 2007

Lekker Verjaar Hanu

Ons wil net baie geluk sê vir Hanu Keyser wat die 5de Oktober verjaarsdag het.
Hoop daar sal nog baie jare wees en ons glo jy het jou dag baie geniet.

No comments: