Tuesday 16 October 2007

Jaco Nortje verjaar

Jaco Nortje verjaar vandag. Sjoe Jaco, kan nie dink dat jy al 42 jaar oud is nie. Voel soos nou die dag dat julle nog jong kinders was. Baie geluk. 'n Jaar vol vreugde, voorspoed en geluk word jou toegebid.

No comments: