Monday 8 October 2007

Verjaarsdae en huweliksherdenking




Francois verjaar vandag, 59 jaar oud. Baie geluk. Gods rykste seën word jou toegebid. Mag die jaar wat voorlê net vreugde, vrede en geluk inhou. Ons hou duimvas vir daardie kleinseun in die volgende jaar.


André en Hettie vier vandag hul tweede huweliksherdenking. Baie geluk, julle. Baie voorspoed, vreugde en geluk in die jaar wat kom en mag daar nog baie meer wees.


Op die foto is André en Hettie links en Francois sit voor.




Johan Coetzee verjaar ook vandag. Baie geluk, Johan. Darem nog nie so oud soos oom Francois nie, so 20 jaar jonger. Mag jy 'n baie mooi jaar hê. Geniet die dag.

No comments: