Wednesday 3 October 2007

Odélia kuier by ons

Na 'n lang tydperk van droogte, kuier Odélia weer by ons. Ek was na Sebil toe en het haar saamgebring. Oupa het huistoe gekom en seekos saamgebring om te eet. Hulle twee het hulle tuisgemaak op die mat met die papier met kos tussen hulle en lekker gesmul. Dit is prawns, vis en varkvleis wat in bondeltjies gemaak is. Sy het dit omtrent geniet.







Sy en Oupa met die kamera besig. Hulle was behoorlik uit hul kassies gewees.



Dit gaan baie goed met haar. Sy loop baie mooi en die limp word al minder. Die handjie is ook pragtig. As jy nie weet waardeur sy is nie, sal jy nie sê dat sy siek was nie.


INTERESSANTE FEITE :
GOD SAVE THE QUEEN :
To become a New Zealand citizen, you must swear an oath of loyalty to Queen Elizabeth.
DANGEROUS DRIVERS?
Latest annual road deaths for every 100,000 of population show that New Zeeland's roads are getting safer:
  • UK : 6 per 100,000
  • Canada : 7
  • Australia : 8
  • NZ : 10
  • Spain : 15
  • United States : 15

Not so many years ago, New Zealand had 13. The major reason for more deaths in NZ compared to the UK is fewer few multi-lane highways in NZ.

Baie interessant ook dat kinders hier al hulle lisensies op 15 jarige ouderdom kry.

No comments: