Monday 15 October 2007

Meisiekinders speel "dress up"

Odélia, Annika en Joanné het hul feetjie kleertjies vir ons aangetrek. Hier is die foto's.


Odelia in haar rokkie




Annika in haar kleertjies.




Laaste, Joanné. Dit lyk sowaar of sy weet sy moet nou "pose"



Joanné het haar eerste tand op ons troudag gesny en die tweede een nie baie lank daarna nie. Hier neem Yolandi die tande vir ons af. Duidelik is Joanné nie baie beindruk met Mamma nie.

No comments: