Saturday 6 October 2007

Lekker Verjaar



Baie Geluk met Jou 1ste verjaardag, Ruben.

Mag Liewe Jesus jou vir nog baie jare spaar en mag jy altyd so pragtige seuntjie bly.

Ons is almal baie lief vir jou!!!







Baie geluk aan Nico Strydom wat vandag verjaar. Hoop daar sal nog baie vreugde volle jare vir jou wees. Jy moet jou dag baie geniet.

No comments: