Wednesday 10 October 2007

Dian Keyser Verjaar

Ons wil net baie geluk sê vir Dian wat vandag verjaar. 'n Volle 4 jaar oud. Jy moet mooi luister vir pappa en mamma. Geniet jou dag, stuur vir ons bietjie foto's.



En 'n spesiale gelukwensing van Odélia aan haar maatjie in Suid - Afrika.

No comments: