Thursday 1 January 2009

Nuwejaars wense

Webfetti.com







Aan al ons familie, vriende en almal wat ons blog lees.
Mag seëninge soos water oor julle spoel.
Mag kruiwaens vol voorspoed julle omring.
Mag gieters vol geluk en beddings vol respek
jul deel wees.
Bome vol goeie gesondheid groei.
Dit is ons 2009 blomtuin vir julle elkeen.
Mag dit alles vasgebind wees met 'n groot strik van God se genade.
'n Wonderlike nuwe jaar vol vreugde, vrede en God se liefde word julle almal toegebid.
Baie liefde van ons almal.

1 comment:

Sandra said...

Voorspoedige 2009 vir jou en jou gesin Annatjie.