Thursday 15 January 2009

Daleen verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag. Ons glo en vertrou dat die Here jou nog lank vir ons gespaar sal hou. Mag die nuwe lewensjaar alles inhou en meebring wat jy graag wil hê. Hoop jy gaan 'n lekker dag hê.




Althea du Toit verjaar ook vandag. Baie geluk, Althea. Jy word nou 'n pragtige groot meisiekind. Een van die dae moet jy ook grootskool toe gaan. Hoop al jou droompies word waar.

No comments: