Monday 12 January 2009

Byeenkoms Sondag

Ons het Sondag oggend weer bymekaar gekom om bietjie te sing en lees. Die kinders geniet dit baie.
Op die foto is van voor af: Joanné, Chane, Simone Johan en Thea.



Hier in die foto is Hekkie, Ruben ,Chane, Odélia en Joanné.



Hier is Ruben, Odélia, Chane Annika, Yolandi, Joanné en Japie.


No comments: