Friday 9 January 2009

Nog verjaarsdae

Baie geluk met jou verjaarsdag, Johan. Strome van geluk word jou toegewens. Geniet 'n baie lekker dag.


Baie geluk met jou verjaarsdag, Lizé. Geniet 'n baie spesiale dag. Hoop almal bederf jou baie.



Chanté verjaar oor vandag en is 'n volle 5 jaar oud. Baie geluk met jou verjaarsdag, Ounooi. Nou lê jou eerste skooljaar ook voor. Hoop jy gaan 'n baie lekker dag hê. Kuier lekker met Ruben en geniet elke oomblik van jou partytjie môre. Baie liefde.





No comments: