Saturday 17 January 2009

Lekker Verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Esteen. Mag die jaar vol vreugde, voorspoed en geluk wees. Geniet die dag.



'n Ou skoolvriendin van my verjaar ook vandag. Baie geluk, Joriana met jou verjaarsdag. Mag die nuwe lewensjaar vol vreugde en geluk wees. Geniet elke oomblik.



No comments: