Wednesday 14 January 2009

4 Verjaarsdae

Ds. Japie Coetzee verjaar vandag. Baie geluk met jou verjaarsdag, Japie. Gods rykste seën word jou toegebid. Ons sal julle graag wil sien wanneer ons in Suid Afrika kuier. Liefde van ons almal hier in die verre vreemde.



Dit is ook Billy Engelbrecht se verjaarsdag vandag. Baie geluk, Billy. Mag dit ook vir jou 'n baie spesiale dag wees en mag die nuwe lewensjaar vol vreugde, geluk en liefde wees. Geniet die dag.





Karla van Wyk verjaar ook vandag. Baie geluk, Jong. Mag al jou droompies waar word. Hoop jy geniet 'n baie lekker dag en word sommer baie bederf.




Baie geluk ook aan Duan van Aswegen wat vandag verjaar. Geniet 'n baie lekker dag. Mag al jou kinderdrome waar word. Pappa en Mamma moet jou vandag sommer baie bederf.




No comments: