Thursday 15 January 2009

Baie Geluk Pa Burt

Baie geluk met Pa se 57ste verjaarsdag vandag. Ons glo en vertrou dat die Here Pa nog lank vir ons gespaar sal hou. Hoop Pa het 'n wonderlike dag en dat almal Pa lekker gaan bederf. Wens ons kon daar wees.
Baie liefde.



Vandag verjaar nog twee Van der Merwes. Darius en Jaco. Baie geluk ook met julle verjaarsdae. Mag dit vir julle albei 'n baie mooi dag en jaar wees. Geniet elke oomblik.

No comments: