Friday 1 August 2008

Verjaarsdag

Vandag wil ons graag vir Jessica Bosman baie geluk sê met haar 24ste verjaarsdag. Ons glo en vertrou dat die jaar wat voorlê vir jou vol liefde en geluk sal wees. Jy moet jou dag baie geniet en ons hoop almal bederf jou lekker.


No comments: