Tuesday 5 August 2008

Ma en dogter verjaar saam

Geluk met jul verjaarsdae, Karmen en Karoline. Mag die dag en die jaar vorentoe vol vreugde, geluk en voorspoed wees. Karoline, ons kan nie dink dat jy al 10 jaar oud is nie. Geniet die dag.

No comments: