Monday 4 August 2008

Rens word geopereer

Baie dankie, Hettie, dat jy ons laat weet het van jou ma se operasie. Baie sterkte met die operasie en die herstel pad. Ons bid vir julle en glo dat jy spoedig weer op die been sal wees, Rens. Sterkte ook aan die res van die familie. Ons dink aan julle.
Baie sterkte ook aan Hannes Strydom wat ook iewers in die week geopereer gaan word. Spoedige beterskap word ook vir jou toegebid.

No comments: