Saturday 16 August 2008

5 Jaar getroud

Ons wil graag baie geluk sê vir Hekkie en Daleen met hulle huweliksherdenking vandag. Ons glo die jaar gaan vol vreugde en geluk vir julle gesin wees. Pas mekaar mooi op. Julle moet julle dag baie geniet. Ons is lief vir julle.



1 comment:

Sandmensie said...

Baie Geluk met julle Huweliksherdenking!!! Mag julle nog baie gelukkige en geseënde getroude jare saam hê!!! Geniet mekaar!!
Greg,Vicky en kiddies
xxxx