Tuesday 12 August 2008

Veels geluk

Annerie Agenbach verjaar vandag. Baie geluk met jou verjaarsdag. Ons hoop dat die jaar vol vreugde en geluk sal wees. Jy moet jou dag baie geniet.

1 comment:

Sandmensie said...

sjoe maar die koeie het tannie omtrent GEBLESS!!!wens net daar was surveilance kameras om sulke geseende oomblikke afneem, om te dink hierdie is nie jou gewone voeltjiestront-op-die-kop gelukskoot nie...ook nie die goeie feetjie van geluk nie, maar -watse koeie is dit nou weer???Oom Piet sterkte met oom se knie, sjoe dit lyk EINA!! Maar vir wat stofsuig oom as oom op bedrus is?as die koeie so erg is wat vang die stofsuiers dalk nie aan nie?