Friday 11 September 2009

Verjaarsdae

Cecile Bredenhann verjaar vandag. Baie geluk, Cecile. Mag dit 'n baie mooi nuwe lewensjaar vir jou wees. Geniet jou dag.




Baie geluk ook aan George Verster wat vandag verjaar. Baie geluk, George. Geniet 'n baie spesiale dag.

No comments: