Sunday 20 September 2009

34ste Huweliksherdenking

Baie geluk met Pa en Ma se 34ste huweliksherdenking vandag. Ons glo en vertrou julle gaan nog lank vir mekaar gespaar bly. Hoop julle geniet die dag.


Baie dankie vir alles wat julle vir ons kinders doen, ons waardeer dit baie.


Ons is baie lief vir julle.


'n Kiekie van dalk so 35 jaar terug, ek dink. Baie geluk, ma en pa met julle huweliksherdenking. Geniet die dag saam!! Dankie vir al julle liefde.



1 comment:

Dublinstraat, Krugersdorp said...

Ek dink dit is 'n stunning foto, hoop jou ma hulle het dit ook geniet