Sunday 6 September 2009

Partytjie tyd !!

Dit was Saterdag Annika en Chane se verjaarsdag partytjie.

Die tema was Teddiebere Piekniek.

Dit was baie lekker gewees. Die kinders het lekker gespeel.




Annika se verjaarsdag koek.




Chane se verjaasdag koek.





Elke maatjie het so 'n piekniek mandjie gekry.





Hier hou hulle lekker piekniek.



Tyd om die kersies dood te blaas.


Chane





Annika




Persente tyd!!







1 comment:

Sandmensie said...

Annika baie geluk met jou VERJAARSDAG!!! Mag Jesus jou seen en nog baie baie jare spaar!!! Jou koek is PRAGTIG!!! Dalk hou ons volgende jaar saam 5de Verjaardagpartytjie!!!
Liefde, die Sloans