Thursday 10 September 2009

Chané is 2 jaar oud

Dit is vandag Chané se 2de verjaarsdag. Baie geluk, Kleinding. Jy word nou mooi groot. Sy het al so baie verander vandat ons hulle leer ken het. Die kleingoed word net te vinnig groot. Ek hoop Pappa en Mamma bederf jou baie vandag en dat al jou droompies waar gaan word. Geniet die dag.




1 comment:

Sandra said...

Annetjie ek het jou "getag" :-)