Saturday 12 July 2008

Verjaarsdag vandag

Baie geluk aan Machell wat vandag verjaar. Ons hoop jy gaan 'n wonderlike dag hê en dat almal jou gaan bederf. Dan ook baie geluk met die nuwe babatjie wat oppad is.



No comments: