Sunday 13 July 2008

"Fietsie" ry

Ruben het vandag sy pa se motorfiets uit probeer, en ja dit het als gevat om hom uiteindelik van die motorfiets af te kry.
Dit was 'n gewaai, met die woorde "tata" en "later".



No comments: