Friday 11 July 2008

Oupa en Ouma du Plessis kom kuier uit SA

Ons is baie bevoorreg om Hekkie se pa en ma, Oupa Danie en Ouma Miemie hier by ons te he vir so 3 weke. Ons het hulle die week berg toe gevat waar die sneeu spierwit le. Die berg was toe, maar daar was sneeu onder by die Hotel, so ons kon darem die sneeu sien en voel.
Die berg word Mount Ruapehu genoem. Dit is die grootste Ski en Snowboard area in New Zealand. Gaan kyk gerus na die website http://www.visitruapehu.com/. Mt Ruapehu beteken "rua" pit en "pehu" to explore.














1 comment:

Anonymous said...

Dit lyk lekker koud by julle. Pragtige foto's