Wednesday 16 July 2008

Verjaarsdae wat verby is

Jammer dat ons weer bietjie laat is met die volgende verjaarsdae. Die dae gaan net so vinnig verby. 'n mens kan nie glo dit is al die 16de Julie 2008 nie. Die jaar is al in die helfte.




Aan Ilze - Marie Agenbach wat die 13de Julie verjaar het, Meisie Wentzel wat die 14de Julie verjaar het en dan ook Marilize Wiid wat die 15de Julie verjaar het.

Baie geluk met julle almal se verjaarsdae. Ons hoop die jaar wat voorlê gaan vol vreugde en geluk vir julle almal wees.

No comments: