Wednesday 16 July 2008

Baie geluk

Baie geluk Greg met jou 37ste verjaarsdag. Hoop jou dag is vol liefde, vreugde en geluk. Hoop Vicky en die kinders bederf jou baie. Mis julle en dink elke dag aan julle. Liefde van ons hier uit New Zealand.




1 comment:

Anonymous said...

Baie dankie julle!!! Ons het gister by die huis gekom, lekker in SA gekuier!! Sebil ons het die 10de vir julle 'n sms gestuur maar geen reply gekry nie, hoop julle het dit gekry..ons het baie aan julle gedink en gewens julle was weer net daar om die draai om saam te kon kuier net soos met julle troue en AL DIE VORIGE KERE!!! Sien dit gaan nog goed met almal! Hoe was die vreeslike storm gister?