Thursday 3 July 2008

Veels geluk

Baie geluk aan George Wentzel wat vandag verjaar. Hoop die jaar wat voorlê sal vol vreugde en geluk wees en dat die Here jou sal seën.




Dan aan Marlie Hurn wat ook vandag verjaar. Baie geluk met jou verjaarsdag. Hoop daar sal nog baie gelukkige jare vir jou wees. Jy moet jou dag baie geniet.



Baie geluk aan almal wat verjaar of alreeds verjaar het.

Met die dat ek en Pieter nog sonder foon en internet is, kan ek nie elke dag met julle kommunikeer nie. Hopenlik sal ons binne die volgende week geholpe wees en dan sal ons weer op die lug wees.

Ons verlang baie na julle almal en dink in die besonder aan die Van der Walt gesin en aan Elma Botha. Het nog nie weer nuus oor Elma nie, maar ons wil vra dat julle asseblief vir haar moet bid. Sy is baie siek.

No comments: