Wednesday 2 July 2008

Lohan wat die 22ste Junie verjaar het

Baie geluk aan Lohan Jacobs wat die 22ste Junie verjaar het. Jammer ons is bietjie laat, dit gaan net dol hier by ons. Ons hoop jy het 'n wonderlike dag gehad en dat jy baie bederf is. Liefde vir julle almal.


No comments: