Thursday 10 July 2008

Verjaarsdae en 'n huweliksherdenking.

Seker gewonder wie gaan vandag onthou en wie gaan vergeet. Toe verras ek julle!!!!! Baie geluk Johan en Sebil met julle 4de huweliksherdenking. Mag die jare vorentoe vol vreugde, liefde en geluk wees. Ons is baie lief vir julle. Liefde van ons almal.


Baie geluk met jou verjaarsdag, Suné. Hoop jy gaan 'n wonderlike dag hê, vol verrassings en lekker bederf. Gods rykste seën word jou toegebid op hierdie nuwe lewensjaar.



Baie geluk aan Stienie Redelinghuys wat vandag verjaar. Gods rykste seën word jou toegebid. Mag jy nog lank vir jou huisgesin gespaar bly.

No comments: