Sunday 6 July 2008

Sneeu by Taupo

Ons het Saterdag by my Pa en Ma gaan kuier. Ons het saam met hulle Taupo toe gery om na die sneeu te gaan kyk. Dit was so mooi met die sneeu. Dis die eerste keer wat ons sneeu hier gekry het.




No comments: