Sunday 4 May 2008

Verjaarsdae

3 Verjaarsdae vandag.
Nas Hofman.
Baie geluk met jou verjaarsdag, Nas. Gods rykste seën word jou toegebid. Mag die jaar wat voorlê vol vreugde, vrede en geluk wees. Geniet jou dag.
Peet Collins.
Baie geluk, Peet. 'n Wonderlike jaar word jou toegewens. Mag jy baie vreugde, voorspoed en vrede ervaar.
Geniet jou dag.
Phillip Olivier.
Baie geluk met jou verjaarsdag, Phillip. 'n Jaar vol voorspoed, geluk en vreugde word jou toegewens. Mag al julle planne uitwerk.
Geniet die dag.

No comments: