Thursday 8 May 2008

Gelukwensings

Rens Strydom verjaar vandag. Baie geluk met jou verjaarsdag. Ons hoop die jaar gaan vol vreugde en geluk vir jou en jou gesin wees. Gods rykste seën word jou te gebid.







Dan is dit ook Frans en Rens se 37ste huweliksherdenking vandag. Baie geluk. Mag julle nog lank vir mekaar en vir julle gesin gespaar word. Geniet julle dag.



No comments: