Saturday 10 May 2008

Plaas by Tokoroa (Johan en Sebil)

Vordering op die plaas.



Die huis is geverf en die bad, en kassie in die badkamer is in gesit. Hulle het ook al die deur in gesit.



Nog hard besig by die stal.

No comments: