Friday 9 May 2008

Gelukwensings vir die dag

Magda Engelbrecht verjaar vandag. Baie geluk ou nig, hoop jy het 'n wonderlike dag en dat die jaar wat voorlê vol liefde, vreugde en geluk sal wees. Mis jou baie.



Baie geluk aan Naas en Lizelle du Toit wat vandag 10 jaar getroud is. Ons hoop en vertrou dat julle nog baie jare vir mekaar gespaar sal bly.



Mckayla Olivier verjaar ook vandag. Baie geluk jong, hoop jy gaan 'n lekker daggie hê. En dat Pappa en Mamma jou lekker gaan bederf.


No comments: