Saturday 3 May 2008

Speel tyd

Ek en Daleen was Vrydag na Whakamaru se playcentre toe met Annika, Ruben en Joanné. Hulle het so lekker gespeel. Die weer het ons 'n kansie gegee om vinnig 'n draaitjie buite te maak.





Ruben en Annika speel in die sandpit.



No comments: