Sunday 11 May 2008

Gelukkige Moedersdag!


Ek wil graag vandag vir my moeder en skoonmoeder en al die ander baie spesiale moeders wat ek ken, 'n baie gelukkige Moedersdag toewens. Julle is so kosbaar vir ons kinders! Dankie vir julle geduld en al julle liefde. Ek hoop julle word s lekker bederf soos ek vanoggend bederf is! Geniet Moedersdag!

No comments: