Monday 5 May 2008

Nog 'n verjaarsdag

Dit is vandag Willem Agenbacht se verjaarsdag. Hoop jy geniet die dag. 'n Baie mooi jaar, vol vreugde en geluk word jou toegewens.

No comments: