Sunday 11 May 2008

Ons moeders

Aan ons twee ma's in Suid Afrika : Ouma Issie en Ouma Hettie. Hoop julle geniet 'n wonderlike moedersdag en dat al die ander kinders julle lekker bederf. Lief vir julle.




Ook aan al die ander Mammas, oral oor die wêreld : Geniet julle dag.

No comments: