Tuesday 9 March 2010

Verjaarsdagwense

Baie geluk met jou verjaarsdag, Leon. 'n Nuwe lewensjaar wat gevul is met alles wat mooi en goed is, word jou toegewens. Hoop jy word vandag baie bederf. Geniet 'n besonderse dag.


Louise vier ook vandag haar verjaarsdag. Baie geluk, Louise. 'n Mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.


Baie geluk met jou verjaarsdag, Wilna. Mag die nuwelewensjaar gevul wees met alles wat mooi is. Geniet die dag.





No comments: