Wednesday 17 March 2010

Verjaarsdae

Baie geluk met jou verjaarsdag, Thea. 'n Wonderlike nuwe lewensjaar vol van alles wat mooi en goed is word jou toegewens. Geniet 'n baie spesiale dag saam met jou gesin. Dankie dat jy na die meisiekinders kyk sodat ons kan "DO" toe gaan. Liefde.
Baie geluk met jou verjaarsdag, Johan. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.

Barnie Bondesio verjaar ook vandag. Baie geluk, Barnie. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.


Dit is ook Sandy Steenekamp se verjaarsdag vandag. Baie geluk, Sandy. Hoop al jou kinderdrome word waar. Geniet die dag.

No comments: