Saturday 6 March 2010

6 Maart

Morné en Jan verjaar.


Dit is vandag Morné se 30ste verjaarsdag. Baie geluk, Morné. Alles wat mooi is word jou toegewens vir die jaar wat voorlê. Geniet 'n baie lekker dag.


Jan Agenbacht verjaar ook vandag. Baie geluk, Jan. Ook vir jou wens ons alles wat mooi is toe vir die nuwe lewensjaar. Geniet die dag.

No comments: