Friday 5 March 2010

Beterskap

Dit gaan beter met Hannes, Karoline, Anne-Rentia, Karla en Marnel. Hulle was in 'n motorongeluk betrokke 'n tydjie terug. Ons is baie bly om te verneem dat dit met hulle almal beter gaan. Dit sal maar 'n tydjie neem om die vergeet reg te kry, maar dit sal kom. Beterskap vir julle almal. Hettie, baie dankie vir die foto's van Marnel. Liefde vir julle almal.



No comments: