Tuesday 2 March 2010

Verjaarsdae

Ouma Gerda verjaar vandag. Baie geluk, Gerda. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met alles wat mooi en goed is. Gods rykste seën word jou toegebid. Geniet 'n baie besonderse dag en ons hoop dat Deon jou baie bederf. Liefde van ons almal.



Tieka verjaar ook vandag. Baie geluk, Tieks. Mag die jaar wat voorlê gevul wees met strome van Seën van Bo. Geniet 'n baie mooi en geseënde dag. Hoop jou huisgesin het baie verrassings vir jou beplan vir die dag. Liefde.


No comments: